UGO het nie heeltemal misluk nie: talle kenners kap stelsel-kritiek

Onderwyskenners verskil van Dr William Spady, internasionale kenner oor uitkomsgerigte onderrig dat die stelsel in Suid-Afrika heeltemal misluk het. Sien berig daaroor wat in die Beeld van 11 Maart 2008 verskyn het.
Om die berig te kan lees kliek hier!

Uitkomsonderrig misluk klaaglik: kry ‘n betroubare stelsel, sê kenner

In ‘n berig wat op 10 Maart 2008 in die Beeld verskyn het, word verwys na ’n pleitdooi van  Dr William (Bill) Spady, bekende op die gebied van Uitkomsgebasseerde Onderrig vir die beëindiging van die verwarring oor uitkomsgebasseerde onderwys (UGO) wat klaaglik in Suid-Afrika misluk het. 
Om die berig te lees, kliek hier!Â