In ‘n berig wat op 10 Maart 2008 in die Beeld verskyn het, word verwys na ’n pleitdooi van  Dr William (Bill) Spady, bekende op die gebied van Uitkomsgebasseerde Onderrig vir die beëindiging van die verwarring oor uitkomsgebasseerde onderwys (UGO) wat klaaglik in Suid-Afrika misluk het.Â
Om die berig te lees, kliek hier!Â
Filed under: Edu News (South Africa) | Tagged: misluk, Suid-Afrika, UGO, Uitkomsgebasseerde Onderwys, William Spady
