Spady: Dis genoeg: UGO in SA

Dr William (Bill) Spady, bekende op die gebied van Uitkomsgebasseerde Onderrig, lewer ‘n pleidooi in sy artikel wat in die nuutste nommer van die Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie verskyn het, dat die verwarring oor uitkomsgebaseerde onderwys (UGO), wat klaaglik in Suid-Afrika misluk het, beëindig moet word.

Vir die volteks van die artikel, kliek hier

Leave a Reply