Dr William (Bill) Spady, bekende op die gebied van Uitkomsgebasseerde Onderrig, lewer ‘n pleidooi in sy artikel wat in die nuutste nommer van die Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie verskyn het, dat die verwarring oor uitkomsgebaseerde onderwys (UGO), wat klaaglik in Suid-Afrika misluk het, beëindig moet word.
Vir die volteks van die artikel, kliek hier
Filed under: Edu News (South Africa), Online Resources | Tagged: Confusion. Schools, Curriculum 2005, Failure, Outcomes-based Education, South Africa, William Spady | Leave a Comment »

