• Education Library

  • Library Website

  • Library Facebook

  • Library Catalogue Keyword Search

  • New Books in the Library

  • Pages

  • Select a Category

  • Visitors to this Site

  • Archives

UP Boekjol: Afrikaanse skrywers Vrydag 7 Maart

 11:00: Protea, Hoofkampus:  Johann Lodewyk Marais

Henning Pieterse gesels met die digter Johann Lodewyk Marais oor groen/ekologiese kwessies in die digkuns. Johann haal ook ’n paar geraamtes uit die kas oor sensuur-kwessies rondom die destydse verbanning van die literêre studenteblad Vlieg 2.  

————————————————————————

15:00: Acacia, Hoofkampus: Jeanette Ferreira:

Annette Jordaan gesels Jeanette Ferreira oor haar historiese romans. Jeanette se jongste roman, Die son kom aan die seekant op (2007), handel oor die Trichardt-trek en word baie positief ontvang.  

—————————————————————-

16:30: Klubsaal, Hoofkampus: Hans du Plessis: Van Kameeldoring tot Rooi Ivoor:

Hans du Plessis  gesels met Elda van der Merwe oor sy Griekwa-digwerk en sy nuwe roman. Met Boegoe vannie liefde en In die skylte van die Jirre het Hans ’n nuwe rekord vir verkoopsyfers vir digbundels in Suid-Afrika opgestel. 

Advertisements
%d bloggers like this: